Search form

Deuteronomium 11:24

24Elke plek waar julle sal kom, sal julle plek word, van die woestyn tot by die Libanon-berg, van die Eufraat-rivier tot by die see in die weste. Dit sal julle land word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index