Search form

Deuteronomium 11:29

29Wanneer julle God die Here julle bring in die land wat julle vir julleself moet gaan vat, dan moet julle op Gerisim-berg gaan staan om vir die mense te sê dat die Here hulle sal seën, en julle moet op Ebal-berg gaan staan om te sê dat die Here daardie mense sal vervloek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index