Search form

Deuteronomium 11:30

30Hierdie twee berge is anderkant die Jordaan-rivier, langs die pad wat van die see in die weste na die Jordaan-vallei gaan. Die Kanaäniete woon daar, oorkant die stad Gilgal, naby die bome van die waarsêers.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index