Search form

Deuteronomium 11:4

4Julle het gesien wat die Here gedoen het aan die leër van Egipte, hulle perde en hulle oorlogkarre. Julle het gesien hoe Hy die water van die Riet-see oor hulle laat vloei het toe hulle vir julle gevolg en gejaag het. Die Here het hulle vir altyd laat sterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index