Search form

Deuteronomium 11:6

6Julle het gesien wat Hy gedoen het met Datan en Abiram, die seuns van Eliab van die nageslag van Ruben. Julle het gesien hoe die aarde oopgeskeur en hulle ingesluk het saam met hulle huisgesinne en hulle tente en almal wat saam met hulle opstandig was. Al die ander Israeliete het dit gesien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index