Search form

Deuteronomium 11:9

9En dan sal julle lank lewe in die land wat die Here vir julle voorvaders belowe het, Hy het belowe om dit vir hulle en hulle nageslag te gee. Dit is ’n land waar baie melk en heuning is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index