Search form

Deuteronomium 12:1

Die Here sal ’n plek kies waar die Israeliete moet offer

1Moses het gesê: “Hier is die wette waaraan julle gehoorsaam moet wees in die land wat die Here, die God van julle voorvaders, vir julle gee. Julle moet die land vir julleself vat en julle moet doen wat die wette sê so lank soos julle op die aarde sal lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index