Search form

Deuteronomium 12:14

14Julle mag julle brand-offers bring net op die plek wat die Here sal kies in die land van een van die stamme, en daar moet julle alles doen wat ek vir julle sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index