Search form

Deuteronomium 12:2

2“Julle sal hierdie land vat van die volke wat nou daar woon. Die volke het hulle gode gedien op die hoë berge, op die heuwels en onder elke boom wat altyd blare het. Julle moet al daardie plekke heeltemal verwoes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index