Search form

Deuteronomium 12:22

22Ja, julle mag hierdie vleis eet soos ’n mens die vleis van ’n gasel of ’n takbok eet. Mense wat rein is én mense wat onrein is, mag saam van die vleis eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index