Search form

Deuteronomium 12:27

27Julle moet julle brand-offers, die vleis en die bloed, daar op die altaar van julle God die Here offer. Julle moet die bloed uitgooi teen die altaar van julle God die Here, en julle mag die vleis eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index