Search form

Deuteronomium 12:28

28“Julle moet alles doen wat ek vandag vir julle sê. Dan sal dit altyd goed gaan met julle en met julle kinders ná julle, want dan doen julle goed en reg, soos die Here wil hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index