Search form

Deuteronomium 12:30

30Dan moet julle versigtig wees dat julle nie soos ’n voël in ’n vangstrik val nie, want dit sal met julle gebeur as julle ook daardie mense se gode wil aanbid en julle vra: ‘Hoe het daardie mense hulle gode gedien? Ons wil ook so doen.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index