Search form

Deuteronomium 12:31

31“Julle moenie julle God die Here só dien nie, want daardie mense doen slegte dinge vir hulle gode, die Here hou nie daarvan nie. Hulle doen dinge wat Hy haat, ja, hulle verbrand ook hulle kinders vir hulle gode.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index