Search form

Deuteronomium 12:6

6Julle moet daar die brand-offers en ander offers bring, en ook julle tiendes en julle presente, julle gelofte-offers en die offers wat julle graag self wil bring, en die eerste kalwers en lammers.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index