Search form

Deuteronomium 13:1

Die Israeliete mag nie ander gode dien nie

1Moses het gesê: “Miskien sal een van julle mense sê hy is ’n profeet, en ’n ander persoon sal miskien sê hy weet wat drome beteken. Iemand sal miskien vir julle ’n teken wys of ’n wonderwerk doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index