Search form

Deuteronomium 13:14

14Wanneer julle dit hoor, dan moet julle vra wat gebeur het en julle moet alles uitvind en seker maak. As julle sien dat dit die waarheid is, en dat so ’n slegte ding gebeur het,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index