Search form

Deuteronomium 13:16

16Julle moet al die goed opmekaar gooi op die oop stuk grond en julle moet dit verbrand. Die stad en alles in hom moet heeltemal ’n offer vir die Here wees. Daardie stad moet altyd net ’n hoop klippe wees, niemand moet die mure weer bou nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index