Search form

Deuteronomium 14:29

29Die Leviete het nie hulle eie grond saam met julle gekry nie, en hulle mag dan kom en hulle mag eet totdat hulle genoeg het. Die vreemdelinge en die weeskinders en die weduwees wat by julle woon, mag ook kom eet. Dan sal julle God die Here dit goed laat gaan met alles wat julle doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index