Search form

Deuteronomium 15:17

17Dan moet jy ’n els neem en jy moet dit deur sy oor in die deur steek. Hy sal dan altyd jou slaaf wees. Jy moet dieselfde doen met jou slavin.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index