Search form

Deuteronomium 15:19

Die Israeliete moet die eerste kalwers en lammers aan die Here wy

19“Jy moet elke eerste bul-kalf en ram-lam wat jy kry, aan julle God die Here wy. Jy mag nie ’n eerste bul-kalf laat werk nie en jy mag nie ’n eerste ram-lam se wol afskeer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index