Search form

Deuteronomium 15:2

2Dit beteken: Almal wat vir mense geld geleen het, mag nie vra dat mense dit moet terugbetaal nie. Hulle mag nie sê ’n ander Israeliet moet sy skuld betaal nie, want dit is die Here wat besluit het dat dit elke sewende jaar so moet gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index