Search form

Deuteronomium 15:4

4Die Here sal julle seën in die land wat julle God die Here vir julle sal gee, julle eie land wat julle vir julleself moet vat. Daarom sal daar nie arm mense by julle wees nie, dit is seker.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index