5Maar dan moet julle baie gehoorsaam wees en luister na wat julle God die Here sê. Julle moet doen wat al hierdie wette sê wat ek vandag vir julle gee.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.