Search form

Deuteronomium 15:6

6Wanneer julle God die Here julle seën, soos Hy vir julle belowe het, dan sal julle vir die mense van baie volke geld kan leen, maar julle sal nie self geld moet leen nie, julle sal genoeg hê. Julle sal oor baie ander volke regeer, en hulle sal nie oor julle regeer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index