Search form

Deuteronomium 15:7

7In die woonplekke in die land wat julle God die Here vir julle gee, sal daar miskien party van julle eie mense wees wat arm is. Dan moet julle vir hulle help, julle harte moenie hard wees en julle hande moenie toe wees vir julle arm naaste nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index