Search form

Deuteronomium 16:15

15Julle moet die fees sewe dae lank vir julle God die Here vier op die plek wat die Here sal kies, want julle God die Here sal dit goed laat gaan met julle koring-oeste en met alles wat julle doen. Julle sal graag hierdie fees wil vier.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index