Search form

Deuteronomium 16:18

Regters en leiers in die stede moet reg oordeel

18“Julle moet regters en voormanne vir al die stamme kies en aanstel in al die woonplekke wat julle God die Here vir julle gee. Hulle moet die mense oordeel en hulle moet regverdig wees wanneer hulle besluit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index