Search form

Deuteronomium 16:19

19Julle moenie sê skuldige mense is onskuldig en onskuldige mense is skuldig nie, julle moenie téén party mense wees en vír ander mense wees nie. Julle moenie presente neem van skuldige mense en dan sê hulle is onskuldig nie, want presente maak wyse mense blind en laat dit sleg gaan met mense wat reg doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index