Search form

Deuteronomium 16:21

Die Israeliete mag nie gewyde pale en klip-pale in die grond plant nie

21“Julle mag nie vir julle gewyde pale in die grond plant by die altaar wat julle vir julle God die Here maak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index