Search form

Deuteronomium 16:6

6Nee, jy moet die Paasfees-offer gaan offer op die plek wat jou God die Here sal kies sodat julle Hom daar kan aanbid. Jy moet dit in die aand doen wanneer die son ondergaan. Dit was die tyd toe julle weggegaan het uit Egipte.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index