Search form

Deuteronomium 16:7

7Jy moet die vleis gaarmaak en eet op die plek wat jou God die Here sal kies. Die volgende oggend moet jy dan teruggaan na jou tent.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index