Search form

Deuteronomium 17:1

Die Israeliete mag net diere offer wat heeltemal gesond is

1Moses het gesê: “Julle mag nie vir julle God die Here ’n bul of ’n skaap-ram offer wat gebreklik is of wat ’n siekte het nie, want julle God die Here sal so ’n offer haat.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index