Search form

Deuteronomium 17:19

19Die koning moet die wette altyd by hom hê en hy moet dit elke dag lees, sodat hy kan leer om sy God die Here te respekteer en om aan te hou om alles te doen wat die wette sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index