Search form

Deuteronomium 17:2

Mense wat ander gode dien, moet sterf

2“In een van die woonplekke wat julle God die Here vir julle gee, sal daar miskien ’n man of ’n vrou wees wat dinge doen waarvan die Here nie hou nie en die man of die vrou sal verkeerd doen teen die verbond van die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index