Search form

Deuteronomium 17:3

3Die persoon sal miskien ander gode gaan dien en voor hulle buig, hy sal buig vir die son of vir die maan of vir al die sterre in die lug. Ek het gesê julle mag dit nie doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index