7Die getuies moet die eerste klippe gooi om die persoon dood te maak, daarna moet die ander mense gooi. Julle moet duidelik wys dat julle nie saam met die persoon skuldig is nie.”
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.