Search form

Deuteronomium 17:8

Wanneer dit moeilik is om te oordeel

8“Miskien is dit baie moeilik wanneer julle moet oordeel en moet besluit of iemand ’n ander persoon vermoor het, wanneer julle moet sê of iemand reg is of verkeerd is, en moet sê of iemand ’n ander persoon eerste aangeval en seergemaak het. Wanneer julle oor dinge moet besluit in julle woonplekke, en dit is vir julle moeilik om te besluit, dan moet julle dadelik gaan na die plek wat julle God die Here vir Hom sal kies, waar julle Hom moet aanbid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index