Search form

Deuteronomium 18:1

Die priesters moet dele van die offers kry

1Moses het gesê: “Die priesters van die nageslag van Levi, die hele Levi-stam, het nie ’n stuk van die land gekry saam met die ander Israeliete nie, hulle het nie grond gekry wat hulle eie grond is nie. Hulle mag die vuur-offers eet wat aan die Here behoort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index