Search form

Deuteronomium 18:3

3Hier is die dinge wat die Israeliete vir die priesters moet gee: Elke persoon wat ’n bees of ’n skaap of ’n bok offer, moet vir die priester ’n skouerblad van die dier gee, ook die kakebene en die pens van die dier.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index