Search form

Deuteronomium 19:1

Daar moet asielstede wees

1Moses het gesê: “Julle God die Here sal die mense laat sterf en Hy sal hulle land vir julle gee. Julle sal hulle wegjaag en julle sal in hulle stede en huise gaan woon.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index