Search form

Deuteronomium 19:14

Die grense tussen plase moet dieselfde bly

14“Julle moenie die klippe op die grens tussen jou en jou buurman op ’n ander plek sit nie. Mense het voorheen gesê waar die grense moet wees van die plase wat julle sal kry in die land wat julle God die Here vir julle gee sodat julle dit vir julleself kan vat.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index