Search form

Deuteronomium 19:15

Daar moet twee of drie getuies wees

15“Een getuie alleen mag nie teen iemand getuig en sê dat hy enige iets verkeerd gedoen het nie. Daar moet twee of drie getuies wees wat sê dat hy iets verkeerd gedoen het, so kan hulle bewys dat hulle die waarheid praat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index