Search form

Deuteronomium 19:19

19dan moet hulle die getuie straf. Hy het iemand vals beskuldig, en nou moet hy dieselfde straf kry wat die persoon sou kry. Julle moet duidelik wys dat julle nie skuldig is saam met die vals getuie nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index