Search form

Deuteronomium 19:21

21Julle moet dieselfde doen met almal. As iemand ’n ander persoon vermoor het en sy lewe gevat het, dan moet julle sy lewe ook vat. Die straf is: ’n lewe vir ’n lewe, ’n oog vir ’n oog, ’n tand vir ’n tand, ’n hand vir ’n hand, ’n voet vir ’n voet.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index