Search form

Deuteronomium 19:9

9dan moet julle daardie drie stede en nóg drie ander asielstede ook kies. Maar dan moet julle doen wat al die wette sê wat ek vandag vir julle gee. Julle moet lief wees vir julle God die Here en julle moet altyd lewe soos Hy wil hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index