Search form

Deuteronomium 2:1

Die Here het gesê die Israeliete moenie die Edomiete aanval nie

1Moses het gesê: “Ons het weggegaan na die woestyn, soos die Here vir my gesê het. Ons het eers op die pad na die Riet-see geloop en toe het ons baie lank geloop rondom die Seïr-berge.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index