Search form

Deuteronomium 2:19

19dan sal julle naby die Ammoniete kom. Maar julle moenie vir hulle aanval en oorlog maak teen hulle nie, want Ek sal nie vir julle ’n stuk van die land van die Ammoniete gee nie, Ek het dit vir die nageslag van Lot gegee.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index