Search form

Deuteronomium 2:20

Die mense wat voorheen in die lande van die Ammoniete, die Edomiete en die Filistyne gewoon het

20“Almal weet dat die land van die Ammoniete ook die Refaïete se land was, want die Refaïete het voorheen daar gewoon. Die Ammoniete het hulle Samsummiete genoem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index