Search form

Deuteronomium 2:22

22Die Here het dieselfde gedoen vir die nageslag van Esau. Hy het die Goriete laat sterf, en die Edomiete het toe die land gevat en daar gaan woon. Hulle woon nou nog daar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index